Akasialaan

R6300,00

Huisies wat n wiegelied sing in die wind – ongeag die dorings van die Akasia.

MEDIUM: Oil on canvas
DIMENSIONS: 800 x 600mm

Availability Enquiry
Category Tag

Hierdie doringboom (Akasia) is die tuiste (adres) van voëlgesinne. Ons sien hier die wonder van die skepping en die samewerking tussen die diere en die natuur.

Scroll to Top