Blou Wentelbane

R2400,00

Geraam.

MEDIUM: Waterverf
DIMENSIONS: 370 x 280mm

Availability Enquiry

Die onvoorspelbaarheid van waterverf as medium maak dat elke kunswerk soos ongedwonge digwerk op die papier gebeur. Dit gee my koue rillings om te sien hoedat ‘n kunswerk haarself openbaar en ek dan myself daarin ontdek.

Scroll to Top