Wanneer jy tyd in die natuur/tuin spandeer beleef jy n vorm van vrede en vryheid. Dit beinvloed jou denke. Ek dink jy begin die taal van die natuur verstaan. Jy kyk met ander oë – sien nie net die skoonheid nie maar sien die verskillende prosesse en groei. Die kleure is die viering v d lewe.
Highlighted on my mind
R2200,00
Gedagtes van blomme – saad, groei, verandering, kleur – lewe!
MEDIUM: Oil on canvas
DIMENSIONS: 300 x 300mm
Availability Enquiry
Category Gerda Grové
Tag My Blue - My White