Ek vind soveel plesier en inspirasie in my tuin. Die “Irisse” is n voorbeeld van groei al kry hul min water. Ek wou met klein kwassies en klein kwashale die skildery voltooi. Partykeer hoef ons nie met groot en indrukwekkende pogings, goed te doen nie. Met geduld en klein dingetjies wat jy doen, bereik mens soms meer.
Small strokes, Small steps
R2200,00
“Irisse” is n voorbeeld van groei, al kry hul min water. Met geduld en klein treetjies vorentoe, bereik mens dikwels, meer.
MEDIUM: Oil on canvas
DIMENSIONS: 300 x 300mm
Availability Enquiry
Category Gerda Grové
Tag My Blue - My White