Speldekussings uit ons grondgebied

R6300,00

Eie aan ons grondgebied en gelukkig waar hul groei.

MEDIUM: Oil on canvas
DIMENSIONS: 600 x 800mm

Availability Enquiry
Category Tag

Eie aan ons grondgebied hier langs die kus. Hul is gewillig om te groei en blomme te dra al kry hul min water. Só ‘n plesier vir bye en mense. Moet bewaar word.

Scroll to Top