Ek gaan stroomaf dryf

R8900,00

Mag ons elkeen genoeg tyd kry om te dryf.

MEDIUM: Hand-cut paper, collage
DIMENSIONS: 0 x 0mm

Availability Enquiry
Category Tag

Die Goukou rivier and Jongensfontein se poel is die plekke om te dryf as jy wil dryf. Wanneer jy dryf hou en dra die water jou en tyd gaan staan stil vir ‘n rukkie. Die werk vier die meditatiewe oomblikke van dryf, die stilte, die rustigheid, die gewiglose gevoel. Die vloeiende lyne en die sirkels weerspieël die water en lug en herinner ons aan tye waar ons kan stil word, waar die liggaam en gees kan ontspan. Mag ons elkeen genoeg tyd kry om te dryf.

The Goukou River and the tidal pool at Jongensfontein are the places to drift when you need to float. When you drift, the water holds and carries you, and time stands still for a moment. This work celebrates the meditative experience of drifting – the quiet, the calm, the weightlessness. The flowing lines and circles mirror water and air, reminding us of those rare moments when we can become still, letting body and mind release. May each of us find enough time to drift.

Scroll to Top