Berkheya

R1650,00

Berkheya is ‘n ligpers blomplant wat natuurlik in Suidelike-Afrika voorkom

MEDIUM: White pencil on board
DIMENSIONS: 340 x 220mm

in stock

Availability Enquiry
Category Tag

Die konsep vir die kunswerk is vanaf die tema “Looking up”, waarin ek die Berkheya plant gebruik as ‘n simbool van veerkragtigheid aangesien die plant sy doringagtige aard gebruik om homself/haarself beskerm.

Shopping Cart
Scroll to Top