Simbolies van ’n nuwe begin, of selfs ’n geboorte, waar jy deur ’n proses van groei en verandering gaan. Daarom gebruik ek plante en groei as ’n beeld vir hierdie nuwe lewe en geestelike ontwaking.
New Life
R960,00
Looking Up / “Ascension” is simbolies van Lewe met Geestelike begrip
MEDIUM: Ink and Watercolour on Paper
DIMENSIONS: 290 x 210mm
Availability: 1 in stock
Availability Enquiry
Category Ankia van der Merwe
Tag Looking Up




