Die konsep vir die kunswerk is vanaf die tema “Looking up”, waar waarin ek droom van “n alternatiewe/parelelle wêrelds waarin ek dalk al my drome kon bereik. Die werk is gedoen met wit potlood op ‘n donker agtergrond en skep die indruk van ‘n nag toneel.
Newewêreld
R1650,00
Newewêreld verwys na ‘n paralelle wêreld waarin alle drome waar word
MEDIUM: White pencil on board
DIMENSIONS: 220 x 340mm
in stock
Availability Enquiry
Category Elmarie Smuts
Tag Looking Up




