Die konsep vir die kunswerk is vanaf die tema “Looking up”, waar waarin ek die idee van een sintuig gebruik om ‘n ander sintuig of ervaring wakker te maak. Die droom bly altyd daar om ‘n nuwe en beter wêreld te ontdek. Net so verken ek ook die gebruik van verskillende media op hierdie ontdekkingsreis.
Sinestesie
R1850,00
Sinestesie is die verskynsel waarin gebruik van een sintuig onwillekeurig ‘n ervaring in ‘n ander sintuig ontketen.
MEDIUM: Mixed Media on board
DIMENSIONS: 315 x 440mm
Availability Enquiry
Category Elmarie Smuts
Tag Looking Up



