Multiversum

R1650,00

Multiversum verwys na die idee dat daar baie meer as net een heelal bestaan.

MEDIUM: White pencil on board
DIMENSIONS: 340 x 220mm

in stock

Availability Enquiry
Category Tag

Die konsep vir die kunswerk is vanaf die tema “Looking up”, waarin die idee van ‘n oneindige aantal parelelle wêrelde bestaan waarna ons uitreik en droom. Die werk is gedoen met wit potlood op ‘n donker agtergrond en skep die indruk van ‘n nag toneel waarin gedroom word.

Shopping Cart
Scroll to Top