Zoe Life

R960,00

‘n Ontwaking – om te begin verstaan of raaksien wat jy voorheen nie verstaan het nie.

MEDIUM: Ink and Watercolour on Paper
DIMENSIONS: 290 x 210mm

Availability: 1 in stock

Availability Enquiry

Simbolies van ’n nuwe begin, of selfs ’n geboorte, waar jy deur ’n proses van groei en verandering gaan. Daarom gebruik ek plante en groei as ’n beeld vir hierdie nuwe lewe en geestelike ontwaking.

Shopping Cart
Scroll to Top